Welkom 2016 / Welcome 2016

Voorspoedige 2016 aan al ons Wellington parkrun familie en vriende. Ons hoop om julle gereeld te sien op ons pragtige roete. Of dit nou net vir die gesondheid is en of jy jou persoonlike beste wil verbeter, maak elke Saterdag, parkrun dag.

Prosperous 2016 to all our Wellington parkrun family and friends. Hope to see you around our beautiful route often. Be it to get fit or hunting down that PB, make every Saturday a parkrun day.